AFRIKAANS 1933/1953 volledige Bybel, mediumgrootte, swart hardeband ZULU Short Code : NLV080
Pay in 4 interest-free payments of $40.62 Learn more
Shipping Estimate
USA
- USA
- CAN
- USA
- CAN
Ships within 48 hours · Estimated delivery Aug 20 - Aug 25
Live Spec
AFRIKAANS 1933/1953 volledige Bybel, mediumgrootte, swart hardeband ZULU Short Code : NLV080Afrikaans is die huistaal van bykans 7 miljoen Suid Afrikaners. Die eerste Afrikaanse Bybel is in 1933 gepubliseer met n hersiening in 1953. Hierdie vertaling is deur n tweede een gevolg wat in 1983 verskyn het. In 2007 het n spesiale vertaling vir Dowes, Die Bybel vir Dowes die lig gesien. Nog n vertaling in Afrikaans Die Bybel: 2020 vertaling is in 2020 gepubliseer. Produkkenmerke: 1933 1953 vertaling volledige naslaanbybel mediumgrootte swart
Store: lifelines-uk.org.uk · Domain: lifelines-uk.org.uk
























